Loading...
Promotions  |  Golf  |  What's On

Die Superhero Vrou

30 Augustus 2019 Met Timothy Kieswetter

Die Superhero Vrou saam met Timothy Kieswetter
Wat klink beter as dit? Bietjie alleen tyd, weg van die kinders, weg van die huis, saam met jou vriendinne of skoonma as sy cool is.
Geniet 'n skreeusnaakse show deur Timothy Kieswetter, wat jou gaan los met baie nuwe idees hoe om jou man te betoor.
Die Tema: Die Superhero Vrou.
Nadat God die hemel en die aarde gemaak het, het Hy ges dit is goed. Nadat Hy al die diere van die veld en die vols gemaak het, het Hy ges dit is goed. Nadat God ADAM gemaak het, het Hy ges dit is nie goed vir man om alleen te wees nie.
Toe skep God die vrou en s, dit is sommer BAIE GOED.
Die vrou se superkrag l in haar vermo om om iets wat "nie so goed" te verander in iets wat sommer "baie goed" is.
Kom luister hoe Timothy Kieswetter vir jou praktiese advies gee oor hoe om jou superkragte te gebruik in jou lewe en in jou huwelik.
P.S DRESS UP party
Die dame in die beste Superhero uitrusting wen fantastiese prysse.

30 Augustus 2019 | 19h00
Graceland Area
R120pp

Winners Circle afslag:
Winners Circle Silver & Gold R108 (10%)
Winners Circle Sapphire R102 (15%)
Winners Circle Black  R96 (20%)

Lus vir ietse anders? Bespreek n tafel vir die aand. 6 mense per tafel en dan is daar platter opsies beskikbaar vir elke tafel:
Dry snack platter @ R220 per platter
Mini Burger Platter @ R370.00 per platter
Savoury Snack platter @ R400.00 per platter
Executive Platter @ R640.00 per platter
Cheese Platter @ R490.00 per platter
Sweet Platter @ R460.00 per platter

Bespreek vooraf n tafel by 017 620 1294/6

Cash Bar beskikbar
Slegs dames!
Geen onder 18s

Scroll to Top