Loading...
Promotions  |  Golf  |  What's On

Radio Raps

23 Augustus 2019 Lang Storie Kort

Almal kan doen met lekker lag gedurende hierdie bizarre tye, en wat beter manier om al jou probleme te vergeet as 'n aand van komedie met Jonathan van Radio Raps.

Die lewe is kort, maar dit is die langste ding wat jy ooit sal doen.
Lang Storie Kort handel oor die erns van die lewe waaroor ons eintlik kan ontspan, asook dinge wat ons oorsien waarop ons eintlik meer aandag kan gee.

Jonathan is nie gewild bloot omdat hy snaaks is nie, maar hy gebruik sy sin vir humor om menings oor lewensverwante en relevante sake te deel. Jonathan open gedagtes, inspireer sy gehoor, bring sosiale bewustheid en verander perspektiewe. Wanneer hierdie eienskappe kombineer, is die uitkoms buitengewoon betekenisvol en roerend.

23 Augustus 2019 | 20h00
Deure oop by 19h00

R150 per kaartjie - bespreek by Computicket
70 min (Geen interval nie)
Geen onder 16s

Winners Circle Afslag (by die Winenrs Circle toonbank)
Swart kaarthouers - 20% afslag (R120pp)
Sapphire Kaarthouers - 15% afslag (R127pp)
Goud en Silwer Kaarthouers  - 10% afslag (R135pp)

N kontantbalk sal beskikbaar wees.

Scroll to Top